Genesis 11:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Na ’n tyd het hulle vir mekaar gesê: “Kom ons maak stene wat goed gebak is.” Hulle gebruik toe stene in plaas van klippe en asfalt in plaas van klei.

Genesis 11

Genesis 11:1-10