Genesis 11:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Soos wat die mense se woongebied ooswaarts uitgebrei het, het hulle op ’n vlakte in die land Sinar afgekom en daar gaan woon.

Genesis 11

Genesis 11:1-10