Genesis 11:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Kom,” sê hulle, “laat ons vir onsself roem verwerf en ’n stad bou met ’n toring wat aan die hemel raak. Dit sal ons bymekaarhou en keer dat ons oor die hele aarde verstrooi word.”

Genesis 11

Genesis 11:1-9