Galasiërs 3:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit wat Christus Jesus gedoen het, het tot gevolg dat ook die nie-Joodse nasies deel kry aan Abraham se seën. Dit beteken dat ons deur die geloof die Gees wat belowe is, ontvang.

Galasiërs 3

Galasiërs 3:12-21