Galasiërs 3:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Christus het ons losgekoop van die vloek wat op wetsoortreders rus toe Hy vir ons ’n vervloekte geword het. Daar staan geskryf: “Vervloek is elkeen wat aan ’n paal hang.”

Galasiërs 3

Galasiërs 3:9-21