Galasiërs 3:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Broers en susters, ek gebruik nou ’n alledaagse voorbeeld. As ’n ooreenkoms, al is dit mensewerk, eers gesluit is, kan niemand dit ongeldig verklaar of iets daarby voeg nie.

Galasiërs 3

Galasiërs 3:5-24