Esegiël 46:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“So sê die oppermagtige Here: Die oostelike ingang na die binneste muur moet gedurende die ses werksdae van elke week gesluit bly, maar op die Sabbat en Nuwemaanfeeste oopgemaak word.

Esegiël 46

Esegiël 46:1-10