Esegiël 45:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Gedurende die sewe dae van die Huttefees, wat elke jaar vroeg in die herfs gehou word, moet die regeerder sewe dae lank net soos met die Paasfees ook die sonde-offer, die brandoffer, die graanoffer en die olie aanbied.”

Esegiël 45

Esegiël 45:16-25