Esegiël 46:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die regeerder moet van buite af deur die voorportaal ingaan. Dan staan hy by die ingangsdeur terwyl die priester sy brandoffer en vrede-offer bring. Hy aanbid binne die drumpel van die ingang en gaan dan weer terug soos hy gekom het. Die ingang mag nie tot die aand gesluit word nie.

Esegiël 46

Esegiël 46:1-7