Esegiël 41:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Elke vlak was wyer as die vorige een soos die tempelmuur breër geword het hoe hoër dit gegaan het. Trappe het opgelei van die onderste verdieping af deur die middelste na die boonste toe.

Esegiël 41

Esegiël 41:1-12