Esegiël 41:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het opgemerk dat die tempelgebou op ’n terras gebou is wat die fondament vir die sykamers was. Die terras was drie meter hoog.

Esegiël 41

Esegiël 41:1-18