Esegiël 41:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die kamers was op drie vlakke gebou, met 30 kamers op elke vlak. Die muur waarop hierdie kamers rus, was nie op die tempelmuur gebou nie, maar was in ’n afsonderlike muur ingebou.

Esegiël 41

Esegiël 41:1-9