Esegiël 41:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe het hy die muur van die tempelgebou gemeet. Dit was drie meter dik. Buite om die tempelgebou was daar kamers aangebou, twee meter breed.

Esegiël 41

Esegiël 41:1-7