Esegiël 40:36 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die sykamers, mure en toegangsportaal het dieselfde afmetings as die ander gehad, en daar was ook vensteropenings rondom. Die ingang was 25 meter lank en twaalf en ’n half meter wyd.

Esegiël 40

Esegiël 40:30-44