Esegiël 40:37 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sy voorportaal het op die buitenste voorhof uitgekyk, en daar was versierings van palms aan die mure. Agt trappe het na die ingang gelei.

Esegiël 40

Esegiël 40:34-46