Esegiël 40:35 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarna het die man my na die noordelike ingang gevat. Hy het dit gemeet, en die afmetings was dieselfde as die ander ingange.

Esegiël 40

Esegiël 40:33-38