Esegiël 40:34 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die voorportaal het op die buitenste voorhof uitgekyk. Daar was palmversierings aan die mure aan weerskante, en agt trappe het na die ingang gelei.

Esegiël 40

Esegiël 40:26-43