Esegiël 37:16-18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

16. “Mensekind, vat ’n stok en krap dié woorde daarop uit: ‘Hierdie stok is Juda en sy bondgenote.’ Vat nog ’n stok en krap daarop uit: ‘Hierdie stok is die noordelike stamme van Israel.’

17. Hou nou die twee stokke soos een stok saam in jou hand.

18. Wanneer jou mense vra wat beteken dít wat jy doen,

Esegiël 37