Esegiël 37:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Mensekind, vat ’n stok en krap dié woorde daarop uit: ‘Hierdie stok is Juda en sy bondgenote.’ Vat nog ’n stok en krap daarop uit: ‘Hierdie stok is die noordelike stamme van Israel.’

Esegiël 37

Esegiël 37:14-18