Esegiël 36:38 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle sal so baie word soos die offerskape wat gedurende feestye Jerusalem se strate vol loop. Die stede wat puinhope was, sal vol mense wees. Dan sal hulle besef dat Ek die Here is.”

Esegiël 36

Esegiël 36:29-38