Esegiël 22:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Die Here het vir my gesê:

2. “Mensekind, is jy gereed om Jerusalem te oordeel? Is jy gereed om die stad vol moordenaars te oordeel? Konfronteer die stad dan met sy verskriklike dade.

3. Sê vir hom die oppermagtige Here sê: Stad van moordenaars, jy het die oordeel oor jouself gebring. Stad vol afgode, jy het jouself besoedel.

Esegiël 22