Esegiël 22:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Mensekind, is jy gereed om Jerusalem te oordeel? Is jy gereed om die stad vol moordenaars te oordeel? Konfronteer die stad dan met sy verskriklike dade.

Esegiël 22

Esegiël 22:1-6