Jy is brandstof vir die vuur. Jou bloed loop in jou eie land. Jy sal volledig uitgeroei word. Niemand sal jou meer onthou nie!“Ek, die Here, het so gesê.”