Esegiël 20:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe het Ek vir hulle gesê: ‘Elkeen van julle moet julle afgode nou weggooi. Moenie julle besoedel met Egiptiese afgode nie, want Ek, die Here, is julle God.’

Esegiël 20

Esegiël 20:1-14