Esegiël 20:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Maar hulle was opstandig teen My en wou nie luister nie. Hulle het nie hulle afgode weggegooi en nie die Egiptiese gode gelos nie. Toe het Ek gedreig dat Ek my wraak oor hulle sou uitgiet om my woede op hulle af te koel terwyl hulle nog in Egipte is.

Esegiël 20

Esegiël 20:6-11