Esegiël 20:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het belowe dat Ek haar en haar nageslag uit Egipte sou bring na ’n land wat Ek vir hulle uitgesoek het. Dit is ’n land van oorvloed waar melk en heuning volop is, die beste van alle lande.

Esegiël 20

Esegiël 20:2-7