Esegiël 17:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Die oppermagtige Here sê: Ek sal ’n takkie van die top van ’n hoë seder neem en dit plant. Ek sal ’n takkie afpluk en dit op ’n hoë berg plant.

Esegiël 17

Esegiël 17:16-24