Esegiël 17:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En al sy beste soldate sal doodgemaak word. Dié wat in die stad oorbly, sal in alle windrigtings verstrooi word. Daardie dag sal julle weet dat Ek, die Here, so gesê het.

Esegiël 17

Esegiël 17:20-24