Esegiël 17:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek sal dit op ’n hoë berg in Israel plant. Dit sal takke vorm en vrugte dra. Dit sal ’n groot seder word. Allerhande voëls sal daarin nes maak en skuiling tussen die takke kry.

Esegiël 17

Esegiël 17:18-24