Esegiël 13:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle muur wat julle ewe netjies afgewit het, breek Ek af tot op die fondasie. En wanneer dit inmekaarstort, sal dit julle verpletter. Dan sal julle erken dat Ek die Here is.

Esegiël 13

Esegiël 13:6-16