Esegiël 13:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Daarom sê die oppermagtige Here: Ek sal jou witgewaste muur wegvoer in ’n storm van verontwaardiging, met ’n vloed van woede en haelstene van toorn.

Esegiël 13

Esegiël 13:3-23