Esegiël 13:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Eers dan sal my woede teen die muur en die mense wat dit afgewit het, afgekoel wees. Dan sal Ek vir julle sê: Die muur én die mense wat dit afgewit het, is daarmee heen.

Esegiël 13

Esegiël 13:6-19