Esegiël 11:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarom moet jy sê: So sê die oppermagtige Here: Alhoewel Ek julle in ballingskap in al die lande van die wêreld verstrooi het, sal Ek in die tyd wat julle ballinge is, ’n heiligdom vir julle wees.

Esegiël 11

Esegiël 11:15-25