Esegiël 11:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jy moet sê: So sê die oppermagtige Here: Ek maak hierdie mense bymekaar tussen die nasies en versamel hulle uit die lande waarheen Ek hulle verstrooi het. En Ek gee die land Israel vir hulle terug.

Esegiël 11

Esegiël 11:7-19