Esegiël 11:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Mensekind, die mense wat in Jerusalem agtergebly het, jou eie mense, praat oor hulle familie wat in ballingskap is. Hulle sê: ‘Hulle is ver weg van die Here, en nou het Hy hulle grond vir ons gegee!’

Esegiël 11

Esegiël 11:5-17