Esegiël 1:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Bokant die koepel bo hulle koppe was daar iets soos ’n troon van blou saffier. Hoog bokant hierdie troon was daar ’n figuur wat soos ’n mens gelyk het.

Esegiël 1

Esegiël 1:18-28