Esegiël 1:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Van sy heupe af boontoe het sy lyf gegloei soos witwarm metaal. En van sy heupe af ondertoe het hy gelyk soos ’n baie helder vlam wat brand.

Esegiël 1

Esegiël 1:23-28