Esegiël 1:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daar het ’n stem gekom van bokant die koepel bo-oor die wesens se koppe, en hulle het hulle vlerke laat sak terwyl hulle tot stilstand kom.

Esegiël 1

Esegiël 1:23-28