Eksodus 33:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wanneer Moses uit die kamp na die tent toe gegaan het, het al die mense by die ingang van hulle tente gaan staan. Hulle het Moses agternagestaar tot hy in die tent van ontmoeting ingegaan het.

Eksodus 33

Eksodus 33:5-11