Eksodus 33:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moses het ’n tent ’n hele ent weg van die laer af opgeslaan. Hy het dit “die ontmoetingstent” genoem. As iemand by die Here raad gesoek het, het hy na die ontmoetingstent buite die kamp gegaan.

Eksodus 33

Eksodus 33:1-11