Eksodus 33:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die oomblik wanneer hy die tent binnegegaan het, het die wolkkolom afgesak. Dit het oor die deur van die tent bly hang terwyl die Here daar met Moses gepraat het.

Eksodus 33

Eksodus 33:6-17