Eksodus 32:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here het toe vir Moses gesê: “Klim dadelik van die berg af! Die volk wat jy uit Egipte bevry het, is besig om lelike dinge te doen.

Eksodus 32

Eksodus 32:6-11