Eksodus 32:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Van vroeg die volgende oggend af het hulle brandoffers en vrede-offers gebring. Die volk het geëet en gedrink. Dit het later begin hand uitruk.

Eksodus 32

Eksodus 32:1-16