Eksodus 32:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het van die koers afgewyk wat Ek vir hulle gewys het. Hulle het vir hulle ’n kalf gemaak wat hulle aanbid en waarvoor hulle offer. Hulle sê daarvoor: ‘Hier is jou god wat jou uit Egipte bevry het, Israel!’”

Eksodus 32

Eksodus 32:1-16