Eksodus 29:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Laat Aäron en sy seuns hulle hande hou en sit dit alles in hulle hande. Hulle moet dit dan uitsteek na die Here toe as ’n geskenk wat hulle vir die Here aanbied.

Eksodus 29

Eksodus 29:19-27