Vat dit daarna weer by hulle en verbrand dit op die altaar. Dit is ’n brandoffer wat vir die Here aanneemlik is.