Eksodus 29:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Uit die mandjie wat voor die Here gebring is, moet jy een van die brode, ’n stuk plaatkoek waarin olyfolie is, en van die wafels waaroor olie gegooi is, neem.

Eksodus 29

Eksodus 29:22-31