Eksodus 22:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As iemand ’n bees of ’n donkie of ’n skaap steel en dit word nog lewendig by hom gekry, moet hy dubbel terugbetaal van wat die dier werd is.

Eksodus 22

Eksodus 22:1-6