Eksodus 22:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As dit egter helder oordag gebeur, is die een wat hom doodmaak, skuldig aan moord.“’n Dief wat gevang word, moet vir alles betaal wat gesteel is. As hy nie alles terugbetaal nie, moet hy self as ’n slaaf verkoop word om die skuld te betaal.

Eksodus 22

Eksodus 22:1-13