Eksodus 22:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“As ’n dief op heterdaad betrap word terwyl hy besig is om in te breek en hy word noodlottig gewond, is die persoon wat hom doodgemaak het, onskuldig.

Eksodus 22

Eksodus 22:1-6